netwerk24.com
@netwerk24 -132 minutes ago

Netwerk24 | Man (75) wat vrou met moersleutel en mes vermoor, hoop kinders kan hom vergewe
’n Pa wat sy vrou vermoor en op die kombuisvloer van hul Muizenberg-huis laat doodbloei het, hoop sy kinders sal hom kan vergewe noudat hy skuld beken het.
read moreOther Headlines
netwerk24.com
@netwerk24 -403 minutes ago

Netwerk24 | Sy voel soos ’n gebreekte speelding, sê dogter voor pa se vonnisoplegging
Sy wou hê haar pa moet vir haar lief wees soos ’n dogter, maar haar kindwees is gesteel en sy moes vinnig grootword weens jare van seksuele misbruik.
read morenetwerk24.com
@netwerk24 -363 minutes ago

Netwerk24 | EPISODE 11 | Hans gee Herklaas Horings, die vervolgverhaal
Volg élke aand die avonture van Hans in Hans gee Herklaas horings, geskryf deur Rudie van Rensburg en voorgelees deur Pierre van Pletzen, nét hier op Klankgolwe.
read morenetwerk24.com
@netwerk24 -355 minutes ago

Netwerk24 | Vaaldam: 3de sluis oop weens swaar reënval in opvangsgebied
’n Derde sluis is Woensdag by die Vaaldam oopgemaak weens die groot toename in water weens swaar reënval in die boonste opvangsgebied.
read morenetwerk24.com
@netwerk24 -335 minutes ago

Netwerk24 | Glorie vir Pogacar, Pieterse in La Flèche Wallonne
Toe die Sloweense fietsryer Tadej Pogacar Woensdag voet in die hoek sit, kon die ander deelnemers net toekyk hoe hy voortsnel om in die La Flèche Wallonne-wedren koning te kraai.
read morenetwerk24.com
@netwerk24 -323 minutes ago

Netwerk24 | Bekyk brandstigting as oorsaak ná 2 brande by Tembisa-hospitaal, sê DA
Die moontlikheid van brandstigting as die oorsaak van die twee brande in minder as ’n week by die Tembisa-hospitaal aan die Oos-Rand kan nie uitgesluit word nie, sê die DA.
read morenetwerk24.com
@netwerk24 -284 minutes ago

Netwerk24 | Die vreemde verhaal van die Stormers se voorste baljagter
En die Stormer wat tot dusver die meeste keer omkeerbesit in dié seisoen se Verenigde Rugbykampioenskap (VRK) gewen het is . . . Warrick Gelant.
read morenetwerk24.com
@netwerk24 -296 minutes ago

Netwerk24 | SA, Lesotho moet betrekkinge bevorder te midde van onsekerheid in wêreld – CR
Terwyl ander lande hindernisse skep, soos die instelling van handelstariewe, is dit Suid-Afrika en Lesotho se plig om handelsbetrekkinge te bevorder wat hul gemeenskaplike belange weerspieël, sê pres. Cyril Ramaphosa.
read morenetwerk24.com
@netwerk24 -248 minutes ago

Netwerk24 | NVG ‘versterk span kundiges’ in moontlike appèl teen Omotoso-uitspraak
Die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) het ’n senior advokaat gevoeg by sy span aanklaers wat met seksuele sake gemoeid is om moontlik te appelleer teen die uitspraak in die saak teen die omstrede Nigeriese pastoor Timothy Omotoso.
read morenetwerk24.com
@netwerk24 -252 minutes ago

Netwerk24 | Bibberweer laat Gautengers – en selfs Eskom – se broeke bewe
Eskom pleit by die publiek om hul kragverbruik te midde van gure weer in te perk.
read morenetwerk24.com
@netwerk24 -213 minutes ago

Netwerk24 | LUISTER | Skolerugby: ‘Elke topskool koop spelers’
Skolerugby is reusagtig groot in Suid-Afrika. ’n Paar weke gelede het ons op Rapport Praat Sport die vraag gevra: Is dit besig om te professioneel te word? Vandeesweek sluit Hannes Nienaber, grootste skolerugby-kenner in die land, hom by ons aan.
read morenetwerk24.com
@netwerk24 -211 minutes ago

Netwerk24 | Polisiehond Night aan’t herstel, maak dit gou weer nag vir boewe
Night, die polisiehond wat ’n inbreker se aanslag op sy lewe oorleef het, is ontslaan en byna gereed om weer vir diens aan te meld.
read morenetwerk24.com
@netwerk24 -196 minutes ago

Netwerk24 | Katinka se groot nuus: Eers die hartseer, toe nuwe liefde – en nou ’n baba op pad
Die TV- en sosialemediaster Katinka die Kat het onlangs aangekondig sy is swanger met haar eersteling. Dis groot nuus ná ’n bitter seer hoofstuk.
read morenetwerk24.com
@netwerk24 -197 minutes ago

Netwerk24 | Roerende diens vir pous in Johannesburg gehou
’n Dissipel van Christus tot die einde. Dit is hoe kardinaal Stephen Brislin, aartsbiskop van Johannesburg, Woensdagoggend vir pous Franciskus beskryf het.
read moreRight Column Content